Sclerotinia-stamvrot kom algemeen by kanola voor en kan tot ernstige verliese lei, het Jannie Bruwer, Bayer se gebiedsbestuurder in die Suid-Kaap, gewaarsku.
“Sclerotinia sclerotiorum, ’n swam, oorleef in die grond of in ’n stoppel naby die grondoppervlak.
“Sekere omgewingstoestande kan