PANNAR STANDPLAAS: B41 EN B42 PROMOSIE
Boere is ’n uiters waardevolle bate en speel ’n noodsaaklike rol in die welvaart van Suid-Afrika. Wanneer daar vir ete aangesit word, is dit maklik om die rol wat hulle speel, raak te sien, maar by nadere ondersoek verskaf boere meer as net voedsel.