BEESMIS as bykomende bemesting is algemeen. Al is dit nie altyd so maklik om in die hande te kry nie, is die voordele daarvan welbekend.
’n Mielieproef in die Amerikaanse deelstaat Nebraska waarin tonne beesmis al 77 jaar lank toegedien word, toon hoe dit die stabiliteit