DIE rypseisoen is op hande, en ligte ryp het reeds in die tweede week van April oor die suidelike binneland voorgekom.
Voorspellings toon egter dat die eerste matige tot swaar ryp eers in die tweede deel van Mei sal voorkom. Daar is ’n kans op verdere reën tot middel Mei, wat meer lugvog