SA Hunter/Jagter

BOOGJAG met min geld

Ná die amok wat Covid in die land se ekonomiese sektor gemaak het, het baie jagters eenvoudig nie meer soveel jaggeld as voorheen nie. Hoe gemaak om nog in die jagveld te kom, al is jou beursie baie dunner? Die groep boogjagters saam met wie ek al vir meer as twee dekades jag, het vanjaar bykans almal net een keer kans gekry om te gaan jag, terwyl ons vroeër elke jaar minstens vier of meer naweke jagveld toe was. Om dié rede het ek begin dink oor wat ’n mens kan doen om meer te kan jag met minder geld.

Een manier om goedkoper te jag is natuurlik om op goedko-per wild te fokus, soos om ’n rooibok of vlakvark in plaas van ’n eland, koedoe, wildebees of van die ander groter bokke te skiet. Los ook maar die trofeebokke vir die oorsese jagters en spits jou op biltongjag toe. Vergeet ook sommer van biltong! Laat die vleis só verwerk dat jy dit in stede van bees of ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks