SA Hunter/Jagter

Springbok, jou lekker ding!

Springbokjag – net die woorde laat my hart vinniger klop, my oë helder skyn en my mond water… Ek vermoed ek is nie die enigste jagter wat só voel nie. Springbokjag is so deel van Suid-Afrika en Namibië se kultuur soos rugby en braaivleis en dit is nie moeilik om te verstaan hoekom nie.

Springbokke is beide volop en wydverspreid in hierdie twee lande, hoewel droogtes en siektes die afgelope paar jaar hul tol geëis het onder kuddes van gedeeltes van die Kalahari en die Karoo. Al het hulle nie histories daar voorgekom nie, is springbokke ook al jare gelede in die Bosveld gevestig en vaar baie goed op sekere plase in die noorde wat oor die regte habitat beskik. Hartwater sal gou ’n springboktrop uitwis in die Bosveld, waar die bontbosluis voorkom wat dié siekte versprei. Slegs springbokke wat teen hartwater bestand is, moet dus hier aangehou word.

“Hartwaterbokke,” soos dit in die volksmond bekend staan, is natuurlik ook duurder op wildveilings as gevolg hiervan. Of dit nou reg of verkeerd is om springbokke en ander wild buite hul natuurlike/historiese gebiede te vestig, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related Books & Audiobooks