Landbouweekblad

Ontwikkel ’n doeltreffende kudde

INLIGTING

Ligging: Magaliesburg, Gauteng

Naam: Gedeelte 14, Zandfontein

Vertakkings: Beefmaster-stoetery

Maak seker van verse se vroeë volwassenheid, vrugbaarheid en gehalte voor hulle gedek word, is waardevolle raad wat Tony Spolidoro, eienaar van die Beefmaster-stoetery Spolidoro by Magaliesburg, uitdeel.

Hy het die Beefmaster-elitekoei, SPB 13-0095, self geteel. Haar teelwaardes spreek). Hy vertel om die regte diere te kies, steun hy ook swaar op Stamboek-prestasies. Daarom kan hy verse reeds op ongeveer twee jaar oud laat kalf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding