DIE mededingingskommissie maak ’n paar klein berekeningsfoute met groot gevolge, sê die pluimveebedryf oor van die kommissie se aantygings oor “opportunistiese” prysverhogings, en bestempel die kommissie se gevolgtrekkings as tegelyk “verbysterend en verrassend”.
Die kommissie wy in sy verslag ’n