Dié Bonsmara-koei en haar kalf van Frontier Bonsmaras, ’n groep Bonsmara-telers van Alexandria en Makhanda, was onder die honderde stuks vee wat van 31 Maart tot 2 April te sien was op die Bathurstskou. Hoewel die skou nie so oud is soos byvoorbeeld Cradock se landbouskou nie, is dit die grootste veeskou in die Oos-Kaap en een van die oudste
In ’n blik
Apr 14, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days