’N DALING in die getal plaasaanvalle wat in 2022 aangemeld is teenoor 2021 laat kommer oor ’n onderrapportering van nie-dodelike plaasaanvalle ontstaan.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het met die uitreiking van sy jaarlikse plaasmoordverslag gesê die getal plaasaanvalle het gedaal van 415 in 2021 tot 333 in