RUIL INLIGTING UIT OM BOOSWIGTE VAS TE TREK
Nov 13, 2020
2 minutes
NICO VAN BURICK
FOTO: WILLEM VAN DER BERG
DOELTREFFENDE misdaadintelligensie, die uitruil van inligting en goeie kommunikasie, asook goeie betrekkinge tussen boerderygemeenskappe en die polisie is van deurslaggewende belang vir landelike veiligheid.
Dít was die gevolgtrekking van kenners op ’n webinaar oor plaasveiligheid.
Dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou (VL), het gesê van 1
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days