Pogings om geleidelik by klimaatsverandering aan te pas, kan die wêreld by ’n kantelpunt bring met bitter min keuses, naamlik om sake heeltemal anders te doen, of om bloot niks te doen nie.
Hierdie kantelpunte gaan egter baie kapitaal verg en tegnologies intensief wees, waarsku prof. Guy Midgley, tussentydse direkteur van die.