Landbouweekblad

Beurtkrag se koste onverrekenbaar

Na aan die kern van Suid-Afrika se ekonomiese hartklop is beurtkrag “ ’n nagmerrie”, en mnr. Vito Rugani van Greenway Farms by Tarlton moet skarrel om aan die gang te bly.

Een van die opofferings was ’n koringoes van meer as 300 ha onder besproeiing om 900 ha wortels te red.

“Ons kon net genoeg koring stroop om ons basiese koste te dek vanweë die kragonderbrekings. Dit is ’n ernstige situasie.

“Ons het pas begin om ’n sonkragstelsel van R18 miljoen by ons pakhuis op te rig om ten minste daar gedeeltelik onafhanklik van Eskom te kan wees. Ons bly

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter