HERLEWING
Nadat die silo’s by die Oos-Londen-hawe twee jaar gelede tydelik gesluit is, was 44 000 ton mielies kort voor druktyd vanaf dié hawe op pad na Mexiko.
Graanuitvoer vanaf Oos-Londen is tydelik opgeskort ná volumes van ’n aanvanklike 1 000 000 ton per jaar gedaal