Huisgenoot

LIG AAN DIE EINDE VAN DIE ESKOM?

DIS ’n taak wat bitter min mense sou wou aanpak, maar om vir die president nee te sê is net so bitter moeilik.

Dan begin jy maar die berg uitklim – een uitdaging op ’n slag, En aan uitdagings is daar geen tekort vir Kgosientsho Ramokgopa, ons nuwe minister van elektrisiteit, nie.

Om die waarheid te sê, keelvolle Suid-Afrikaners – wat al baie beloftes en net soveel verskonings moes aanhoor – is skepties oor sy vermoë om Eskom te red en beurtkrag te beëindig. Baie mense glo die laaste ding wat ons nodig het, is net nog ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te