Landbouweekblad

Covid-19-kennis moet nou Afrika se mense, diere verder baat, sê kenners

NAVORSERS van reg oor Afrika het in Lusaka, Zambië, ontmoet om idees uit te ruil oor hoe die vasteland self die jongste ontwikkelings in genetiese navorsing kan gebruik om die uitbreking van siektes onder mense, diere en plante te hanteer.

Die kenners, onder meer epidemioloë, mikrobioloë, genetici, veeartse en bioinformatika-spesialiste, werk reeds etlike maande binne vier werkgroepe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related