Landbouweekblad

Nuwe produkte, emigrasie vreet aan melkproduksie

’N GROOT bekommernis in die primêre melkbedryf en melkwaardeketting is dat melkproduksie sedert 2018 op ongeveer dieselfde vlakke bly.

Mnr. Bertus van Heerden, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO), sê onverwerkte melkproduksie in Suid-Afrika het in 2018 tot 3,4 miljoen ton gestyg, maar sedertdien het die vlakke redelik sywaarts beweeg, en in 2021 selfs met 2% gedaal. Onverwerkte melkproduksie is ’n funksie van die prys wat boere vir hul melk kry, asook die verhouding van die prys teenoor die koste van produksie. Dit dui aan tot watter mate

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit