Landbouweekblad

Só raak fopsuiwel die vraag na melk

Die vraag na onverwerkte melk het sedert 2019 gestagneer op 3,4 miljoen ton per jaar. Dit is selfs moontlik dat die vraag in 2022 ietwat minder kan wees. Dit lyk of die mark nie bekommerd oor hierdie verskynsel is nie en dat die aanbod in balans is met die vraag vir die verskillende jare wat ontleed is.

Die stagnasie kan verklaar word in die lig van die ekonomiese situasie en dat die mark in ekwilibrium was met die spesifieke bemarkingsveldtog van byvoorbeeld 2019. Die bemarkingsveldtog verwys na die 7 P’s van bemarking, naamlik produk, plek, promosie, prys, mense (people), teenwoordigheid (presence) en proses. Dieselfde is van toepassing op die ander twee jare van stagnasie.

Data van NielsenIQ dui daarop dat die verkope

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit