DIE Herkouerveterninêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) het ’n noodplan met gesondheidbestuurstappe bekend gestel oor wat gedoen moet word wanneer daar ’n vermoede van bek-en-klouseer op ’n plaas is.
Die noodplan is opgestel met vier fases en moet met die plaas se veearts bespreek word en aangepas word by die plaas se spesifieke situasie.
FASE 1
■ Waarneming van tekens van ’n siekte wat met bek-en-klouseer verbind kan word, en die aanmelding daarvan by die bestuurder.
■ Die bestuurder moet die