1 ZIMBABWE Kartelle versuur belowende tabakseisoen
peningspryse op die eerste tabakveiling van die 2023-bemarkingseisoen was 3% hoër as verlede jaar s’n, en die veilinggemiddelde van $4,20/kg (R77,10/kg) kan ’n aanduiding wees van goeie prysvooruitsigte. Daarmee saam kan boere