Rentmeesters van veld se waarde gevier
Apr 22, 2022
3 minutes
AMELIA GENIS agenis@landbou.com
Ekstensiewe veeboerdery, wat gewoonlik in afgeleë gebiede in ongenaakbare en wisselvallige toestande beoefen word en nie juis groot winste oplewer nie, word dikwels nie na waarde geskat nie.
Tog toon jare lange navorsing veeboere se vermoë om yl en kortlewende plantegroei wat nie deur mense geëet kan word nie, te omskep in gesonde kos met ’n hoë proteïeninhoud en sodoende tot voeding en voedselsekerheid by te dra.
Aangesien weiveld meer as die helfte van die aarde se landoppervlakte beslaan, is dit een van die wêreld se grootste ekostelsels. Dit is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days