Opkomende boere kan baat vind by beter veldbestuur
Aug 05, 2022
2 minutes
n 2010 het verteenwoordigers uit die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf die voorreg gehad om beesen skaapvleisproduksie in Queensland, Australië, te gaan bestudeer. Die boere in Queensland het deurlopend gepraat oor die wisselkoers van die Australiese dollar teenoor die Amerikaanse dollar omdat hulle die meeste van hul skaapvleis uitvoer, asook weidings- en voervloeibestuur, en arbeid. Omdat arbeid duur was, het hulle slegs in noodsaaklike
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days