MNR. CAREL VAN DER MERWE, wat reeds ’n aantal mislukte regstappe teen die likwidasie en sekwestrasie van sy boerdery van stapel gestuur het, het op 14 Maart dringende aansoeke om tussentydse interdikte teen die Land Bank en die trustees/likwidateurs ingedien om die veilings van 18 plase en veeverkope te stuit en die likwidasie- en sekwestrasiebevele teen hom tersyde te stel.
In sy nuutste hofaansoek wat