VSA
DJOKOVIC ONTTREK AAN AMERIKAANSE TOERNOOI
ie Serwiese tennisspeler Novak Djokovic het vroeër die maand van die ATP-tennistoernooi by Indian Wells in Kalifornië onttrek. Mense glo dit is omdat sy visumaansoek om die VSA binne te gaan afgekeur is. Djokovic is die voorste mansspeler ter