Landbouweekblad

IN ’N BLIK

NUUS

’n Skou om te onthou

Die Saalperd-hings Flash Bin Heaven, met Junior Hugo in die saal, het die grootkampioen-driegangtitel op die nasionale Saalperd-kampioenskap op die pas afgelope Bloemskou ingepalm. Die eienaar is dr. Ross Millin van die Newline-stoetery in die Paarl, waar Hugo se gesê. Die nege Newline-perde wat Hugo afgerig en vertoon het, het 13 eerste plekke verower, en ses van dié perde het ook grootkampioentitels ingepalm. Hugo is volgens Millin die beste Saalperd-afrigter in Suid-Afrika en een van die bestes ter wêreld. “Dit help nie ’n mens teel goeie perde, maar dan gee jy hulle nie vir ’n goeie afrigter nie. Hierdie skou was vir my en Junior ’n droomskou.” Millin se liefde vir Saalperde kom van Robertson, sy grootworddorp en die dorp wat gewoonlik die tweede grootste Saalperd-skou in Suid-Afrika aanbied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc