Huisgenoot

John Wick: Chapter 4

WAAROOR GAAN DIT?

John Wick (Keanu Reeves) takel sy dodelikste teenstanders nóg in die komende vierde aflewering van die reeks. Daar is steeds ’n prys op sy kop, maar dit keer hom nie in sy stryd teen die High Table-organisasie met sy kragtige sluipmoordenaars nie. Dié keer baklei John van New York en Parys tot in Osaka en Berlyn met al wat ’n welgeklede booswig is. En hy vind dalk eindelik selfs ’n manier om die High Table te verslaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe