Huisgenoot

Fliektyd

AQUAMAN AND THE LOST KINGDOM

Fantasieavontuur. Met Jason Momoa, Patrick Wilson en Nicole Kidman. Regie: James Wan. 13. Nou in fliekteaters.

DIE ONDERWATERHELD

Jason Momoa is weer terug as Arthur Curry, oftewel Aquaman – die koning en beskermer van die onderwaterkoninkryk Atlantis. In dié opvolgfliek moet Aquaman kragte saamspan met sy halfbroer, Orm (gespeel deur Patrick Wilson), om Atlantis teen ’n antieke krag te beskerm.

“In die eerste fliek was Aquaman ’n bietjie eenkant, ’n reisiger besig om sy plek in die wêreld te soek,” het die regisseur James Wan gesê. “In die tweede fliek is hy nou ’n koning met ’n voltydse werk, en hy het ’n doel.”

Jason het hierdie slag ’n hand gehad in die uitbou van die storie vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi