Huisgenoot

Avatar: The Way of Water

WAAROOR GAAN DIT?

In die langverwagte opvolgfliek van 2009 se Avatar neem die regisseur James Cameron kykers terug na die wêreld van Pandora en die lewe van die inheemse inwoners, die Na’vi. Die fliek het in 2009 die loket oorheers en drie Oscars ontvang vir beste kunsregie, kinematografie en visuele effekte.

Die gier om sedertdien flieks in 3D uit te reik word grootliks aan Avatar toegeskryf.

In die eerste fliek moes die voormalige soldaat Jake Sully (Sam Worthington) die mense van Pandora help veg om ’n waardevolle mineraal te beskerm teen inwoners van die Aarde wat dit wou ontgin.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te