Die jaarverslag van SA Stamboek dien as ’n aanduiding van wat op ’n rasvlak gebeur, maar hoe bepaal jy as boer jou eie kudde of trop se maatstaf volgens wat binne jou spesifieke ras voorkom?
SA Stamboek het gevolglik ’n Logix-bestuursontleding vir ons