Daar is dikwels onduidelikheid oor die rol van telersgenootskappe en Stamboek in die veebedryf, veral in die stoetveebedryf.
Die bestaansreg van SA Stamboek as registrerende owerheid is gesetel in die vereistes van die Wet op Diereverbetering (Wet 62 van 1998).
Stamboek gee deur die jare, sedert sy stigting in