Landbouweekblad

Sentralisering van inligting oor enkelgeen-eienskappe waardevol vir die boer

Resessiewe eienskappe beteken dat ’n dier twee kopieë van die geen (allele) moet hê vir die eienskap om na vore te kom. Diere wat slegs een of niks van hierdie allele het nie, sal die normale fenotipe vertoon.

’n Voorbeeld van ’n resessiewe eienskap is Complex vertebral malformation (CVM). Diere met 2 CVM-allele aborteer of word doodgebore, terwyl diere met net een alleel normaal funksioneer.

By dominante eienskappe sal diere wat een of twee kopieë van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit