DIE vrugtebedryfsorganisasie Hortgro se suksesvolle boord van die toekoms-projek, wat verlede jaar ná tien jaar beëindig is, betree nou ’n nuwe fase.
“Innovasie is ’n deurlopende proses. Ons moet voortdurend kyk na nuwe maniere om mededingend te bly,” het mnr. Marno van