DIE nasionale departement van water en sanitasie en belanghebbers in die watersektor behoort meer gereeld byeen te kom om die behoefte aan waterbeperkings te bepaal.
Só het mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, onlangs gesê na aanleiding van die vinnig dalende damvlakke in dié provinsie.
“Daar word voorspel dat die Wes-Kaap warmer en droër gaan