NUWE ROK VIR ’N OU STOEL
Ons het dié pragtige ou stoel opgekikker deur dit losweg met stukke wit linne en kaliko te bedek.
MOEILIKHEIDSGRAAD: medium tot moeilik
TYD: ’n dag
JY BENODIG
♥ materiaal van jou keuse
♥ bypassende masjiengare
♥ prente, syfers en woorde
♥ materiaalverf in die kleure van jou keuse
♥ oordragmetode van jou keuse (sien die wenk op bladsy 80)
♥ materiaalmerkpen
SO MAAK JY
1 Gebruik jou bestaande stoffering as patroon, maar