Idees

BOHO BLOMME

handwerk

BED WAT BLOM

Verf ’n boheemse blommepatroon op die muur bokant jou bed of op ’n bestaande eenvoudige houtbedkopstuk. Jy kan van ons patrone hierbo gebruik, of ontwerp jou eie. Begin deur seker te maak die oppervlak is silwerskoon, dis ook ’n goeie idee om dit eers ’n vars laag verf te gee.

Wanneer jy gereed is, kan jy ’n HB-potlood gebruik om die ontwerp liggies op die oppervlak te teken. Probeer die ontwerp so min of meer simmetries hou en verf dit met die vrye hand – onthou, dit hoef nie perfek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Idees
REDAKTEUR E-POS Terena le Roux terena@ideasfactory.co.za ATELJEE & NAALDWERK Dala Watts BEMARKING & GELDSAKE Marweya Smal NAVRAE marweya@ideasfactory.co.za TAALWERKERS Johan van Zyl, Marié Smidt, Natasja Lochner STILERING Hannes Koegelenberg, Carin S
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related