Idees

Met liefde gemaak

Dis dalk ’n huurhuis, maar toe die babakamer ingerig moes word, was daar geen twyfel nie ‒ die mure moes oorgeverf word. Met ’n dekortema van llamas, kaktusse en reënboë het Anelle en haar man, Riaan, weggeval met die verf van die vertrek wat eers die studeerkamer was, met Riaan se fietse teen die muur, om ’n rustige hawe vir baba Mila te word.

Dit was egter net die laaste stap. Vooraf het Anelle haar hele swangerskap gewy aan die maak van ’n pragtige (tydrowende) bewertjie, ’n gehekelde kombers, geborduurde ringe en handgeverfde kussings vir die nuwe aankomeling. Naweke het sy haar ma, Elaine, betrek om miniatuur-reenboë, klein llamas en die prettige kussings vir die kamer aan mekaar te werk.

Die laaste ding wat sy gedoen het voordat sy haarself minstens tien dae se rus gegun het, haar rekenaar afgeskakel en kameras en handwerktoerusting weggepak het, was om foto’s te neem en die aanwysings vir haar projekte vir Idees te skryf.

MILA SE BEWERTJIE

Haar vriendinne het voorgestel dat sy die bewertjie maak op bestelling, maar Anelle het besluit sy wil liewer tyd deurbring saam met haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel