DIE departement van water en sanitasie is tans besig met openbare raadplegings oor sy voorgestelde beleid rakende die verskaffing van water- en sanitasiedienste op privaatgrond.
Op ’n vergadering op Oudtshoorn is amptenare daarop gewys dat talle boere