Landbouweekblad

WATERDIENSTE OP PLASE: ‘VAT BOERE SE HANDE’

DIE departement van water en sanitasie het op 22 November verlede jaar ’n voorgestelde beleid oor toegang tot wateren sanitasiedienste op private grond vir kommentaar bekend gemaak en hou ook op verskeie plekke in Suid-Afrika vergaderings vir openbare raadpleging daaroor.

Swart het só ’n vergadering op 2 Februarie in Oudtshoorn bygewoon en ná die tyd aan gesê hy ondersteun die beginsel ten volle dat elke mens toegang moet hê tot water en basiese sanitasie en dat baie boere dieselfde voel. Daarom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter