’N VORM van subsidies vir boere wat hul eie krag wil opwek, is een van die ingrypings wat ondersoek word om beurtkrag se impak op die landbou te verlig.
Mnr. Wandile Sihlobo, ekonoom van die landbousakekamer Agbiz, sê die taakspan wat me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en