Landbouweekblad

Beurtkrag: Langtermyngevolge vir boere én banke nog onseker

DIE kragkrisis veroorsaak nie net benoudheid onder boere en die uitgebreide landbou-waardeketting nie, maar ’n mate van besorgdheid heers onder finansiers in die landbousektor.

Handelsbanke is van die grootste verskaffers van finansiering binne die landbouomgewing. Volgens inligting van Agri SA en die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het handelsbanke in 2021 die meeste geld aan die sektor geleen (R29 630 miljoen), terwyl koöperasies verantwoordelik was vir R14 851 miljoen.

Daar word wyd berig oor die vernietigende impak van beurtkrag en onbetroubare kragvoorsiening op die landbousektor. Mnr. Theo Boshoff, uitvoerende hoof van Agbiz, sê dit is egter belangrik om in die oog te hou dat die volle impak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery