Landboukrediet: Hoe nou gemaak?
Sep 10, 2021
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
Land Bank se probleme het ’n leemte in die finansieringsmark gelaat. Met planttyd om die draai vir somergewasse raak dit ál duideliker dat boere vanjaar spartel om produksiekrediet te kry. Die Land Bank, wat in April 2020 begin wanbetaal het, skuld steeds sowat R1 miljard, en kan nie nuwe lenings toestaan nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days