WIND rig maklik kosmetiese skade aan klein, onvolwasse mandaryne in die Wes-Kaap aan, maar beïnvloed selde die eetgehalte daarvan.
“Dit beïnvloed meestal nie die opbrengs en produksie van sitrusbome noemenswaardig binne ’n boord wat omring is met windskerms nie,” sê mnr. Heinrich Geldenhuys, ’n junior navorser by Citrus Research International gepubliseer.