ONPAAR
Koos se maat sê vir hom: “Wat ’n snaakse paar sokkies het jy aan Koos? Die een is rooi en die ander een groen!”
Koos: “Ja, dit is baie vreemd. Jy sal my nie glo nie, maar ek het nog ’n paar by die huis wat presies dieselfde lyk.”
JOHANNA RADEMEYER