Kuier

STROOM-DROOM

Die term “live streaming” is vandag sinoniem met die digitale wêreld en sosiale media, en dis 'n taal wat jong mense alte goed verstaan, want dit bied enigeen wat jou of jou handelsmerk volg die geleentheid om in real-time (met ander woorde nóú) op hul foon of laptop met jou te kommunikeer. Antonio del Rossi en Evan Maclachlan van Streamlab het live streaming in 'n florerende besigheid omskep. Hulle is ook die mense agter die skerms wat gesorg het dat lesers wat nie in Desember die Kuier Vertoonkas by die Afrikaanse Musiekindaba op Stellenbosch kon bywoon nie, danksy live streaming niks gemis het nie.

Antonio en Evan was bure en het dikwels daaroor gesels dat hulle graag iets wil aanpak wat nuut en opwindend is. Toe kyk hulle eendag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo