Landbouweekblad

Gordel vas vir politieke wipwarit

Met die 2024-verkiesing om die draai, kan Suid-Afrikaners veral verwag dat die ANC hard gaan veg vir ’n 50%-meerderheid. Dus wag ’n wipwarit op die land, volgens ontleders.

Kenners met wie Landbouweekblad gesels het, meen dit gaan dus ’n moeilike jaar vir Suid-Afrika wees, aangesien die regering nie gaan “regeer” nie, maar eerder gaan konsentreer op planne om te oorleef, veral ná die Phala Phala-skandaal.

Tydens die ANC se afgelope konferensie by Nasrec moes partylede boonop swaar sluk aan ’n verslag wat die harde werklikhede van tanende kiesersteun uitstippel.

Mnr. Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital, verwag egter Suid-Afrika gaan nie noemenswaardige beleidsveranderinge of wetlike veranderinge van die ANC se kant af in die aanloop tot die verkiesing sien nie.

“Ek hoop nie so nie, maar ’n mens moet onthou die ANC gaan onder druk wees en kan maklik ’n meer populistiese siening begin inneem om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter