Landbouweekblad

Eerste skote klap in geveg oor leeus

VOORSTELLE om die teel en aanhouding van leeus in Suid-Afrika ’n natuurlike dood te laat sterf, is onlangs op parlementêre vlak bespreek.

Dit is veral die jag van leeus in aanhouding en die uitvoer van leeubeendere vir wins wat onder skoot gekom het in ’n sitting van die portefeuljekomitee van die departement van bosbou, visserye en omgewingsake.

“Suid-Afrika is een van die min lande in Afrika waar dit wettig is om roofdiere te teel en aan te hou vir kommersiële doeleindes,” volgens mnr. Tony Gerrans, uitvoerende direkteur van Humane Society International Africa (HSI/Africa). Hy het ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter