Landbouweekblad

DOELTREFFENDER BOERDERY Aanpas en beplan bly die wagwoorde

Uit die aard van hul bedrywighede verstaan boere klimaatswisselvalligheid in hul onmiddellike omgewing baie goed.

Klimaatsverandering vereis dat hulle moet besef die historiese klimaat en klimaatswisselvalligheid soos hulle daaraan gewoond was, is besig om te verskuif, sê dr. Stephanie Midgley, wetenskaplike oor klimaatsverandering en risikobepaling by die Wes-Kaapse departement van landbou.

“Boere hoef nie elke wetenskaplike detail van al die neigings van klimaatsverandering of alle modelle te ken nie. Hulle moet wel verstaan watter klimaatsfaktore groter risiko’s word en watter kleiner, en klimaatsverandering en langtermyndenke in hul risiko-ontleding en besluitneming op die plaas in ag neem.”

Sy sê boere wat meerjarige of boordgewasse vestig, moet 20-30 jaar in die toekoms kan dink en weet wat die keuses is en watter die beste is. “Dit kom neer op goeie outydse beplanning, risikobepaling en om byvoorbeeld planne en strategieë te hê vir wanneer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit