Landbouweekblad

PAK HERLEWINGSLANDBOU SÓ AAN

Herlewingslandbou kan landboupraktyke op sy kop draai. Dit is ’n volhoubare praktyk wat grondgesondheid verbeter, koolstofvaslegging verhoog en steeds winsgewende oeste lewer.

Dr. Hendrik Smith, Herlewingslandboubestuurder van Graan Suid-Afrika, het op ’n geleentheid van die Ottosdal-geenbewerkingsklub gesê die grondslag daarvan behels die minimale versteuring van grond – op meganiese sowel as biologiese vlak.

“Daarna word die diversifikasie van gewasstelsels bygetrek, waar rotasiefases belangrik is, maar veral die gebruik van dekgewasse die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.