Ná die feestyd is ’n mens se tenk hopelik ’n bietjie voller. Tyd met die familie en ’n lekker braai of twee help darem altyd om ’n bietjie perspektief te gee. Eskom gooi ongelukkig ’n redelike skaduwee oor enige optimistiese vooruitsigte wat jy vir 2023 oor die feestyd opgebou het!
Laas jaar het Suid-Afrika die ergste beurtkrag nóg ervaar. ’n Verlammende 3 300 uur van geen