Huisgenoot

DIE MOERE EN BOUTE VAN OORBRUGGINGSFINANSIERING

HUISVERKOPERS gebruik dit dikwels om uitgawes vir ’n nuwe huis te dek terwyl hul bestaande huis verkoop word. ’n Deposito op die nuwe eiendom, hereregte, uitstaande munisipale tariewe en belastings is voorbeelde van koste wat jy met oorbruggingsfinansiering kan dek. Hier’s wat jy moet weet as jy dit oorweeg.

1 HOE DIT WERK

As jy jou huis verkoop, moet jy gewoonlik wag vir die afhandeling van die oordragregistrasie voor jy die geld ontvang – en dit kan tot drie maande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related